Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geliefdes, ek was vas van plan om aan julle te skrywe oor die verlossing waaraan ons almal deel het. Maar nou voel ek my verplig om julle met my brief aan te spoor om te stry vir die geloof wat een maal oorgelewer is aan dié wat God vir Hom afgesonder het.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:3 in konteks