Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

aan die enigste God, ons Verlosser deur Jesus Christus ons Here, aan Hom behoort die heerlikheid en die majesteit, die krag en die mag, van alle ewigheid af, ook nou en tot in alle ewigheid! Amen.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:25 in konteks