Ou Testament

Nuwe Testament

Judas 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hierdie mense kla gedurig en is altyd ontevrede met hulle lot. Hulle leef net volgens hulle eie begeertes, praat groot en sê vleiende dinge van mense om daaruit vir hulleself voordeel te trek.

Lees volledige hoofstuk Judas 1

Kyk Judas 1:16 in konteks