Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom 'n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 4

Kyk Johannes 4:14 in konteks