Simon Petrus sê toe vir hulle: “Ek gaan visvang.”“Ons gaan ook saam met jou,” sê hulle vir hom.Hulle het gegaan en in die skuit geklim, maar daardie nag het hulle niks gevang nie.