Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 21:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle klaar geëet het, vra Jesus vir Simon Petrus: “Simon seun van Johannes, het jy My baie lief, meer as hulle hier?”“Ja, Here,” antwoord hy Hom, “U weet dat ek U liefhet.”Hy sê toe vir hom: “Laat my lammers wei.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 21

Kyk Johannes 21:15 in konteks