Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 19:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hieroor het Pilatus geprobeer om Hom los te laat; maar die Jode het geskreeu: “As u hom loslaat, is u nie 'n vriend van die keiser nie. Elkeen wat homself as koning voordoen, is in verset teen die keiser.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 19

Kyk Johannes 19:12 in konteks