Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:26-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

26. “Wanneer die Voorspraak kom wat Ek vir julle van die Vader af sal stuur, die Gees van die waarheid, wat van die Vader uitgaan, sal Hy oor My getuig.

27. En julle moet getuig, want julle is van die begin af by My.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 15