Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 15:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

As julle aan die wêreld behoort het, sou die wêreld julle as sy eiendom liefgehad het. Omdat julle egter nie aan die wêreld behoort nie, maar Ek julle uit die wêreld uitgekies het, daarom haat die wêreld julle.

Lees volledige hoofstuk Johannes 15

Kyk Johannes 15:19 in konteks