Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Simon Petrus vra toe vir Hom: “Here, waarheen gaan U?”Jesus het hom geantwoord: “Waarheen Ek gaan, kan jy My nie nou volg nie, maar later sal jy My volg.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 13

Kyk Johannes 13:36 in konteks