Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

En Jesus sê vir hom: “Hy wat klaar gebad het, is heeltemal skoon; hy hoef later niks meer as sy voete te was nie. En julle is nou skoon, maar nie almal nie.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 13

Kyk Johannes 13:10 in konteks