Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 12:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Jesus vir hulle: “Nog net 'n kort tydjie is die lig by julle. Lewe in die lig terwyl julle dit het sodat die duisternis julle nie oorval nie. Wie in die duisternis lewe, weet nie waar hy gaan uitkom nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 12

Kyk Johannes 12:35 in konteks