Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Maria 'n halfliter egte, baie duur nardusolie gebring en dit op Jesus se voete uitgegiet en sy voete met haar hare afgedroog. Die hele huis is deurtrek met die geur van die reukolie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 12

Kyk Johannes 12:3 in konteks