Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:18-20 Afrikaans 1983 (AFR83)

18. Betanië was naby Jerusalem, omtrent drie kilometer;

19. en baie van die Jode het na Marta en Maria toe gekom om hulle oor hulle broer te troos.

20. Toe Marta hoor dat Jesus kom, het sy Hom tegemoet gegaan; maar Maria het in die huis bly sit.

Lees volledige hoofstuk Johannes 11