Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 11:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. 'n Man met die naam Lasarus was siek. Hy was van Betanië, die dorp waar Maria en haar suster Marta gewoon het.

2. Maria was die vrou wat met reukolie die Here gesalf en sy voete met haar hare afgedroog het. Dit was haar broer Lasarus wat siek was.

3. Die susters het iemand na Jesus toe gestuur om te sê: “Here, hy vir wie U lief is, is siek.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 11