Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:9-11 Afrikaans 1983 (AFR83)

9. Ek is die ingang; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word. Hy sal in en uit gaan en weiding kry.

10. 'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.

11. “Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10