Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:5-8 Afrikaans 1983 (AFR83)

5. Hulle sal nooit 'n vreemde volg nie maar van hom af weghardloop, omdat hulle nie die stem van vreemdes ken nie.”

6. Deur hierdie beeld het Jesus met hulle gepraat, maar hulle het nie verstaan wat dit was wat Hy vir hulle wou sê nie.

7. Toe het Jesus verder gesê: “Dít verseker Ek julle: Ek is die ingang vir die skape.

8. Almal wat voor My gekom het, is diewe en rowers; maar die skape het nie na hulle geluister nie.

Lees volledige hoofstuk Johannes 10