Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:41 Afrikaans 1983 (AFR83)

Baie mense het na Hom toe gekom. Hulle het gesê: “Johannes het wel geen wonderteken gedoen nie, maar alles wat Johannes oor hierdie man gesê het, is waar.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:41 in konteks