Ou Testament

Nuwe Testament

Johannes 10:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Niemand neem dit van My af nie, maar Ek lê dit uit my eie af. Ek het die volmag om dit af te lê, en Ek het die volmag om dit weer op te neem. Dit is die opdrag wat Ek van my Vader ontvang het.”

Lees volledige hoofstuk Johannes 10

Kyk Johannes 10:18 in konteks