Ou Testament

Nuwe Testament

Jakobus 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wag dan geduldig, broers, totdat die Here kom. Let op hoe die boer wag vir die kosbare oes wat die land oplewer. Hy wag geduldig daarvoor totdat dit die vroeë en die laat reëns gekry het.

Lees volledige hoofstuk Jakobus 5

Kyk Jakobus 5:7 in konteks