Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 9:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sou Christus immers herhaaldelik moes gely het, reeds van die skepping van die wêreld af. Maar nou het Hy net een keer in die voleinding van die tye verskyn om deur sy offer die sonde weg te neem.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 9

Kyk Hebreërs 9:26 in konteks