Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wet stel mense as hoëpriesters aan, en mense het swakhede; maar die uitspraak wat met 'n eed bevestig is en wat ná die wet gekom het, stel die Seun aan as ewige en volmaakte Hoëpriester.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:28 in konteks