Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

en dit is ook aan hom dat Abraham 'n tiende van al die oorlogsbuit gegee het. In die eerste plek, sy naam Melgisedek beteken: koning van geregtigheid; en hy was ook koning van Salem, en dit beteken: koning van vrede.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 7

Kyk Hebreërs 7:2 in konteks