Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Petrus het dadelik saam met hulle gegaan en toe hy daar kom, het hulle hom na die bokamer toe geneem. Al die weduwees het by hom kom staan en snikkend vir hom die klere gewys wat Dorkas gemaak het toe sy nog gelewe het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:39 in konteks