Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die hele Judea, Galilea en Samaria het die kerk 'n tyd van rus en vrede belewe. Dit het gevestig geraak en in gehoorsaamheid aan die Here gelewe. Die kerk is deur die Heilige Gees versterk, en die ledetal het toegeneem.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:31 in konteks