Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Barnabas het hom egter oor Saulus ontferm en hom na die apostels toe gebring. Hy het vir hulle vertel hoe Saulus op die pad die Here gesien het en dat die Here met hom gepraat het, en hoe hy in Damaskus openlik in die Naam van Jesus gepreek het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:27 in konteks