Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal wat dit gehoor het, was verbaas en het gesê: “Is dit nie die man wat in Jerusalem die mense wat hierdie Naam aanroep, wou uitroei nie? En het hy nie ook hierheen gekom om hulle gevange te neem en voor die priesterhoofde te bring nie?”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:21 in konteks