Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het met Abraham 'n verbond gesluit waarvan die besnydenis die teken is. So het dit gekom dat Abraham sy seun Isak op die agste dag na sy geboorte besny het. Isak het dieselfde gedoen met Jakob, en Jakob met die twaalf stamvaders.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:8 in konteks