Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 7:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

en het hom uit al sy ellende gered. God het aan Josef wysheid gegee, sodat hy in die guns van die farao, die koning van Egipte, gekom het. Die farao het hom as onderkoning van Egipte en as hoof van sy hele koninklike hof aangestel.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 7

Kyk Handelinge 7:10 in konteks