Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna was dit Judas die Galileër, wat in die tyd van die volkstelling in opstand gekom het met 'n deel van die volk agter hom aan. Ook hy is om die lewe gebring, en al sy volgelinge is uitmekaar gejaag.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:37 in konteks