Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van die Fariseërs in die Raad, 'n man met die naam Gamaliël, wat as leermeester van die wet van Moses by die hele volk in hoë aansien was, het toe opgestaan en gevra dat die apostels 'n rukkie buitentoe gevat moet word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:34 in konteks