Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Petrus sê toe vir hom: “Ananias, hoekom het jy jou deur die Satan laat omhaal om vir die Heilige Gees te lieg en van die verkoopprys van die grond vir jouself agter te hou?

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:3 in konteks