Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het gehoor gegee en die môre vroeg na die tempel toe gegaan en die mense geleer.Intussen het die hoëpriester en sy ondersteuners die leiers van Israel vir 'n volle vergadering van die Joodse Raad bymekaargeroep en wagte na die tronk toe gestuur om die apostels te gaan haal.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:21 in konteks