Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die Raad die apostels daarby nog ernstig gedreig het, het hulle hulle losgelaat. Hulle het dit gedoen omdat hulle geen rede kon vind om hulle te straf nie en vanweë die houding van die volk, want al die mense het God geprys oor wat daar gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:21 in konteks