Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Wat gaan ons met hierdie mense maak?” het hulle gevra. “Dat 'n onmiskenbare wonder deur hulle plaasgevind het, is vir al die inwoners van Jerusalem duidelik. Ons kan dit nie ontken nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:16 in konteks