Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Joodse Raad was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se vrymoedigheid sien, want die Raad het geweet dit is maar ongeleerde en eenvoudige mense. Die raadslede het hulle ook herken as volgelinge van Jesus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 4

Kyk Handelinge 4:13 in konteks