Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het immers gesê: ‘Die Here julle God sal uit julle eie geledere vir julle 'n Profeet soos ek laat voortkom. Gehoorsaam Hom in alles wat Hy vir julle sal sê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 3

Kyk Handelinge 3:22 in konteks