Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Net toe word daar 'n man aangedra wat van sy geboorte af lam was. Sy mense het hom elke dag by die tempelpoort wat Mooipoort genoem is, neergesit om by die tempelgangers te bedel.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 3

Kyk Handelinge 3:2 in konteks