Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur die geloof in sy Naam het Hy die bene van hierdie man, wat julle sien en ken, sterk gemaak. Die geloof wat van Hom kom, het die man volkome herstel, hier voor julle almal.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 3

Kyk Handelinge 3:16 in konteks