Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 3:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die God van Abraham, die God van Isak, die God van Jakob, die God van ons voorvaders, het aan Jesus, sy Dienaar, goddelike eer gegee — aan Hom vir wie júlle uitgelewer en voor Pilatus verwerp het toe hy beslis het dat Hy vrygelaat moes word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 3

Kyk Handelinge 3:13 in konteks