Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het gewag dat hy moet opswel of skielik dood neerslaan, maar nadat hulle 'n lang ruk gewag het en gesien het dat daar niks ongewoons met hom gebeur nie, het hulle van mening verander en gesê hy is 'n god.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:6 in konteks