Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die gelowiges daar het van ons gehoor, en party van hulle het ons by die Appiusmark kom ontmoet en party by die Drie Herberge. Toe Paulus hulle sien, het hy God gedank en moed geskep.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:15 in konteks