Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het 'n dieplood uitgegooi en 'n diepte van ses en dertig meter gekry. 'n Bietjie verder het hulle weer die dieplood uitgegooi, en toe was dit sewe en twintig meter.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:28 in konteks