Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat hulle 'n lang tyd nie meer geëet het nie, het Paulus tussen hulle gaan staan en gesê: “Manne, julle moes na my geluister het en nie van Kreta af weggevaar het nie. Dan sou ons hierdie ramp en skade vrygespring het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:21 in konteks