Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die matrose die bootjie opgehaal het, het hulle as noodmaatreël 'n paar toue styf onder om die skip vasgemaak. Omdat hulle bang was dat die skip op die sandbanke van die Sirtis verpletter sou word, het hulle die dryfanker laat sak en die skip sommerso laat drywe.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:17 in konteks