Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit het ek toe ook in Jerusalem gedoen. Met die magtiging van die priesterhoofde het ek baie van die gelowiges in tronke gestop, en as hulle die doodstraf opgelê word, het ek daarmee saamgestem.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:10 in konteks