Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende dag het Agrippa en Bernice met groot vertoon die saal binnegekom in geselskap van die generaals en die vooraanstaande inwoners van die stad. Op Festus se bevel is Paulus ingebring.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:23 in konteks