Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy vat hom toe na die kommandant toe en sê: “Paulus, die gevangene, het my laat roep en my gevra om hierdie jongman na u toe te bring. Hy het iets om vir u te sê.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:18 in konteks