Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 23:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het na die priesterhoofde en die familiehoofde toe gegaan en gesê: “Ons het 'n dure eed afgelê dat ons niks oor ons lippe sal neem voordat ons Paulus doodgemaak het nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 23

Kyk Handelinge 23:14 in konteks