Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 22:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit kan die hoëpriester en die hele Joodse Raad bevestig. Van hulle het ek selfs bekendstellingsbriewe aan die Joodse broers in Damaskus gekry om ook daar hierdie mense in hegtenis te gaan neem en Jerusalem toe te bring om gestraf te word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 22

Kyk Handelinge 22:5 in konteks